×

Johan du Toit's video: Die hervestiging van die Russiese platteland

@Die hervestiging van die Russiese platteland!
Díe is ons derde video van ons tyd in die Iwanowa Streek van sentrale Rusland. Dit was ‘n voorreg om Dimitri en die Rossouw familie te ontmoet oor hierdie tyd! Let wel: die oppervlakte van die Iwanowa Streek is 21 437 vierkant km (die verskillende vertalings op Wikipedia gee verskillende grotes!). Ek noem In díe video die grote wat ek op die Afrikaanse Wikipedia bladsy oor die streek gelées het. Dit blyk verkeerd te wees. Die Sentraal Federale Streek (3.8% van Rusland), waarvan Iwanowa deel is, is 650 300 vierkant km, en dus so bietjie meer as helfde so groot soos Suid Afrika.

23

72
Johan du Toit
Subscribers
106
Total Post
52
Total Views
8.9K
Avg. Views
177.6
View Profile
This video was published on 2019-07-10 14:21:13 GMT by @Johan-du-Toit on Youtube. Johan du Toit has total 106 subscribers on Youtube and has a total of 52 video.This video has received 23 Likes which are higher than the average likes that Johan du Toit gets . @Johan-du-Toit receives an average views of 177.6 per video on Youtube.This video has received 72 comments which are higher than the average comments that Johan du Toit gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @Johan du Toit