×

Next Music Distribution's video: Ren - Toets Van Tyd Lirieke Video

@René - Toets Van Tyd (Lirieke Video)
STREAM ► https://orcd.co/toets-van-tyd Ná ‘n stilte van 20 jaar is René terug met ‘n nuwe Afrikaanse album, Vrede in die chaos. Dié album spog met 13 splinternuwe liedjies waarvan die oorgrote meerderheid uit René se pen is. In 1996 word haar eerste album, Kampus lady, deur Dawn musiek/Polygram vrygestel, met die treffer Marionettespel wat gereeld op radiostasies landswyd gespeel is. Sy kies egter om in die verpleegberoep te bly en musiek slegs as ‘n stokperdjie te beoefen. In 2003 sien haar tweede album, Die verkeerde kant van reg (Blue Isle music/Bowline) die lig nadat die eienaar van Blue Isle Music haar musiek by ‘n gemeenskaplike vriend gehoor het. Die album ontvang baie goeie resensies. CJ de Swardt van Keur skryf: “Danksy algehele kreatiewe vryheid – gekomplimenteer deur puik musikante – kon René haar eiesoortige stempel op dié wêreldklankskildery afdruk. Sy vertolk met drywende siel en roer die emosies met haar sonderlinge aanslag deurmekaar. Dit is bekroningswaardige werk, gemik op die geoefende oor en liefhebbers van fynproemusiek.” Lizl Strauss skryf in STAGE: “This is your typical Afrikaans artist at her best – wow, René has a devilish nuance in her voice not often found. A deep-thinking, stylish album”. Nou is René, reeds die afgelope 17 jaar ‘n Pretorianer, terug met Vrede in die chaos. Liedjies waarna gehore kan uitsien sluit in Torring los, Sondagmiddag blou, Toets van tyd, Kleurvolle sirkels, Scar tissue & Baksteenmure. NEXT MUSIC info@nextmusic.co.za https://www.facebook.com/nextmusicza https://www.instagram.com/next_music_south_africa ℗ / © 2023 Next Music COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from YouTube).

12

2
Next Music Distribution
Subscribers
221K
Total Post
506
Total Views
1M
Avg. Views
4.8K
View Profile
This video was published on 2023-06-02 14:45:36 GMT by @Next-Music-South-Africa on Youtube. Next Music Distribution has total 221K subscribers on Youtube and has a total of 506 video.This video has received 12 Likes which are lower than the average likes that Next Music Distribution gets . @Next-Music-South-Africa receives an average views of 4.8K per video on Youtube.This video has received 2 comments which are lower than the average comments that Next Music Distribution gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.Next Music Distribution #rene #afrikaans #afrikaansemusiek has been used frequently in this Post.

Other post by @Next Music South Africa