×

VolksbladNuus's video: Wonderwerkie hardloop weer rond by huis

@Wonderwerkie hardloop weer rond by huis
VROLIKE kinderlaggies weergalm weer in die Wesso-gesinshuis in Genl. De Wet, Bloemfontein, nadat Ciara (1), wat twee weke gelede byna in 'n swembad verdrink het, uit die hospitaal ontslaan is. Dié wonderwerkkind geklee in 'n Superwoman-hempie, is Maandag ná sowat twee weke uit die Life-Rosepark-hospitaal ontslaan. Volgens medici is daar geen teken van breinskade nie en gaan Ciara moontlik volkome herstel. Haar pa, dr. Ferdi Wesso, die Cheetahs se spandokter, sê hy en sy vrou, Charlotte, het 'n wonderwerk voor hul oë sien ontvou.

2

0
VolksbladNuus
Subscribers
2.5K
Total Post
369
Total Views
208.3K
Avg. Views
4.2K
View Profile
This video was published on 2014-04-23 09:09:34 GMT by @VolksbladNuus on Youtube. VolksbladNuus has total 2.5K subscribers on Youtube and has a total of 369 video.This video has received 2 Likes which are lower than the average likes that VolksbladNuus gets . @VolksbladNuus receives an average views of 4.2K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that VolksbladNuus gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @VolksbladNuus