×

VolksbladNuus's video: Van monster tot Lig-draer video 3

@Van monster tot Lig-draer (video 3)
DAAR was 'n opgewondenheid onder die buurt se kinders. Nuwe bure het in die huis op die hoek ingetrek. Ses maande later sou die negejarige Mariette Schlebusch van Bloemfontein in diƩ huis oor die drumpel trap. En 'n onskuldige middag van "pret en plesier" sou haar lewe dompel in 'n donker doolhof. Mariette is vandag 52 jaar oud en praat openlik oor haar pad -- een wat langer as 'n dekade gekenmerk was deur duisternis, en wat nou al die laaste 31 jaar verlig is.

1

0
VolksbladNuus
Subscribers
2.5K
Total Post
369
Total Views
208.3K
Avg. Views
4.2K
View Profile
This video was published on 2014-06-20 18:57:48 GMT by @VolksbladNuus on Youtube. VolksbladNuus has total 2.5K subscribers on Youtube and has a total of 369 video.This video has received 1 Likes which are lower than the average likes that VolksbladNuus gets . @VolksbladNuus receives an average views of 4.2K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that VolksbladNuus gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @VolksbladNuus