×

VolksbladNuus's video: Kw la besoek Griekwastad-plaashuis

@Kwêla besoek Griekwastad-plaashuis
Die joernaalprogram Kwêla het verlede week 'n besoek aan Griekwastad gebring en onderhoude gevoer met Charné Kemp, Volksblad-verslaggewer wie se boek oor die Griekwastad-treurspel môre beskikbaar sal wees. Hulle het ook gesels met Marianna Smith, suster van Deon Steenkamp wat tydens die treurspel op Griekwastad vermoor is. Smith het vir Kemp baie met die boek gehelp om te verseker dat die familiegeskiedenis en die feite korrek is. Sy het self ook briewe aan die slagoffers geskryf wat in die boek vervat is. Haar briewe word ná môre se uitsending in Huisgenoot gepubliseer. Die insetsel word môre om 19:30 op Kwêla (kykNET) uitgesaai. Hier voor die NG kerk op Griekwastad is van links André Weideman (Kwêla-aanbieder), Kemp (skrywer van die boek Moord op Griekwastad - Die storie van die Steenkamp-treurspel) en Smith. Foto: Verskaf

2

0
VolksbladNuus
Subscribers
2.5K
Total Post
369
Total Views
208.3K
Avg. Views
4.2K
View Profile
This video was published on 2014-04-29 17:27:46 GMT by @VolksbladNuus on Youtube. VolksbladNuus has total 2.5K subscribers on Youtube and has a total of 369 video.This video has received 2 Likes which are lower than the average likes that VolksbladNuus gets . @VolksbladNuus receives an average views of 4.2K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that VolksbladNuus gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @VolksbladNuus