×

WILD & JAG.TV's video: WILD WONNERLIK Seisoen 5 Episode 41

@WILD&WONNERLIK, Seisoen 5, Episode 41
In hierdie week se WILD&WONNERLIK... Die HelpJag-span van Helpende Hand was bevoorreg om vanjaar (2020) ’n massiewe borg van die wildsplaas, Lichenry, en die manne by New Heights Security te ontvang. Die span, insluitend Bakkies Botha en Adam Tas, is so paar weke gelede genooi om ten bate van HelpJag te gaan jag om sodoende vleis vir dié inisiatief bymekaar te maak. Lees ook HelpJag se artikel op bl. 39 van WILD&JAG se 2020 Oktober-uitgawe, waarin hul lesers en jagters nooi om ’n verskil te maak deur honger kinders te help voed. Jy kan ook 'n verskil maak. Gaan na https://helpjag.co.za/ vir meer inliging. (As seen on WILD & JAG / GAME & HUNT’s Facebook with thousands of views.) Follow us on our platforms – Instagram: @wildenjag Facebook: @wildenjag Twitter: @wildenjag www.wildenjag.tv Music: www.bensound.com

10

1
WILD & JAG.TV
Subscribers
4.9K
Total Post
765
Total Views
34.4K
Avg. Views
688
View Profile
This video was published on 2020-10-07 22:30:03 GMT by @WILD-&-JAG.TV on Youtube. WILD & JAG.TV has total 4.9K subscribers on Youtube and has a total of 765 video.This video has received 10 Likes which are higher than the average likes that WILD & JAG.TV gets . @WILD-&-JAG.TV receives an average views of 688 per video on Youtube.This video has received 1 comments which are higher than the average comments that WILD & JAG.TV gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.WILD & JAG.TV #HelpJag #HelpendeHand #WildenJag #LichenryBushLodge has been used frequently in this Post.

Other post by @WILD & JAG.TV