×

kykNET Argief's video: Die vooruitsigte vir enige betekenisvolle politieke verandering - In Gesprek 29 Mei 2023 kykNET

@Die vooruitsigte vir enige betekenisvolle politieke verandering - In Gesprek | 29 Mei 2023 | kykNET
Die vooruitsigte vir enige betekenisvolle politieke verandering - In Gesprek | 29 Mei 2023 | kykNET Paneelgesprek oor die maniere waarop die huidige leiers van die ANC die land en sy mense liederlik in die steek laat en die vooruitsigte vir enige betekenisvolle politieke verandering na afloop van volgende jaar se algemene verkiesing met die assistent-redakteur van ondersoeke by News24, Pieter du Toit, die skrywer en akademikus, Jonny Steinberg en die politieke ontleder, Ebrahim Fakir. The possibility of any meaningful political change - In Gesprek | 29 May 2023 | kykNET Panel discussion about the myriad ways in which the ANC government and leadership has been failing the citizens of the country and the possibility of any meaningful political change following next year’s general elections with the assistant editor for investigations at News24, Pieter du Toit, the political analyst, Ebrahim Fakir and the academic and author, Jonny Steinberg. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

36

0
kykNET Argief
Subscribers
18.7K
Total Post
5.3K
Total Views
247.7K
Avg. Views
1.3K
View Profile
This video was published on 2023-05-30 12:52:06 GMT by @kykNET-Argief on Youtube. kykNET Argief has total 18.7K subscribers on Youtube and has a total of 5.3K video.This video has received 36 Likes which are higher than the average likes that kykNET Argief gets . @kykNET-Argief receives an average views of 1.3K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that kykNET Argief gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @kykNET Argief