×

kykNET Argief's video: Orrels - Prontuit 30 Mei kykNET

@Orrels - Prontuit | 30 Mei | kykNET
Orrels - Prontuit | 30 Mei | kykNET Vanjaar, 150 jaar terug, is die eerste pyporrel in Suid-Afrika deur twee Lutherse sendelinge gebou. As jy dink dat hierdie instrument besig is om ‘n stille dood te sterf, of geensins jou hartsnare sal tokkel nie, maak jy ‘n fout. Dan sal jy, net soos ons, verras wees om te hoor dit gaan eintlik heel goed met orrels in Suid-Afrika. * Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Organs – Prontuit l 30 May | kykNET A 150 years ago the first pipe organ in South Africa was built by two Lutheran missionaries. If you thought that this instrument is dying a silent death, or won’t get you excited, you are mistaken. And then you will, just like we were, be surprised to hear that it is going well with organs in South Africa. * Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

25

0
kykNET Argief
Subscribers
18.7K
Total Post
5.3K
Total Views
247.7K
Avg. Views
1.3K
View Profile
This video was published on 2023-05-31 13:27:45 GMT by @kykNET-Argief on Youtube. kykNET Argief has total 18.7K subscribers on Youtube and has a total of 5.3K video.This video has received 25 Likes which are higher than the average likes that kykNET Argief gets . @kykNET-Argief receives an average views of 1.3K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that kykNET Argief gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @kykNET Argief