×

kykNET Argief's video: Opposisiepolitiek en koalisies n die 2024-verkiesing Deel 2 - In Gesprek 10 Julie 2023 kykNET

@Opposisiepolitiek en koalisies ná die 2024-verkiesing. Deel 2 - In Gesprek | 10 Julie 2023 | kykNET
Opposisiepolitiek en koalisies ná die 2024-verkiesing. Deel 2 - In Gesprek | 10 Julie 2023 | kykNET Paneelgesprek oor die moontlikheid van ‘n pakt om ‘n nasionale koalisieregering na aanstaande jaar se verkiesing te bewerkstellig met die leier van die Rise Mzansi-party, Songezo Zibi, die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Groenewald, ‘n DA-LP en bekende op In Gesprek, dr. Leon Schreiber en die Oos-Kaapse voorsitter van Action SA, Athol Trollip. Opposition politics and coalitions following the 2024 election. Part 2 - In Gesprek | 10 July 2023 | kykNET Panel discussion about the possibility of arranging and agreeing on a pact to establish a coalition government following next year’s election with the leader of Rise Mzansi, Songezo Zibi, the leader of the VF Plus, Dr Pieter Groenewald, Dr Leon Schreiber - a DA MP, and Athol Trollip, Eastern Cape provincial chairperson for Action SA. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

12

0
kykNET Argief
Subscribers
18.7K
Total Post
5.3K
Total Views
247.7K
Avg. Views
1.3K
View Profile
This video was published on 2023-07-11 13:43:23 GMT by @kykNET-Argief on Youtube. kykNET Argief has total 18.7K subscribers on Youtube and has a total of 5.3K video.This video has received 12 Likes which are lower than the average likes that kykNET Argief gets . @kykNET-Argief receives an average views of 1.3K per video on Youtube.This video has received 0 comments which are lower than the average comments that kykNET Argief gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @kykNET Argief