×

praag's video: Albert Camus: Die buitestaander - hoofstuk 2

@Albert Camus: Die buitestaander - hoofstuk 2
Koop die boek hier: http://praag.co.za/?product=die-buitestaander-roman-deur-albert-camus Die begrip “buitestaander” het ná Camus se roman deel geword van die internasionale woordeskat in vele tale, ook in Afrikaans. Meursault is iemand wat die wêreld op ‘n onbetrokke manier beleef en sonder dat hy werklik enige besluite neem, ingesleep raak by ‘n konflik tussen blanke Franse en Arabiere in die dae toe Algerië nog ‘n Franse kolonie was. Ondersteun Dan Roodt en dié kanaal! Hou van ons Facebookblad https://www.facebook.com/AfrikaanseAksiegroep/ Patreon: https://www.patreon.com/danroodt PayPal: https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr?cmd=_s-xclick&hosted_button_id=85LKY3FFCD5PG&source=url Om ons bankbesonderhede in ZAR, USD of EUR, te ontvang e-pos asb. na inlig[by]praag.org. Vir 'n debietorder, teken in by http://praag.co.za/?page_id=19181 Dankie!

24

1
praag
Subscribers
13.3K
Total Post
325
Total Views
828K
Avg. Views
7.5K
View Profile
This video was published on 2020-10-25 10:15:32 GMT by @praag on Youtube. praag has total 13.3K subscribers on Youtube and has a total of 325 video.This video has received 24 Likes which are lower than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 7.5K per video on Youtube.This video has received 1 comments which are lower than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag