×

praag's video: Dan Roodt: Die las van Zimbabwe op die Afrikaner

@Dan Roodt: Die las van Zimbabwe op die Afrikaner
In Zimbabwe verkeer 8,5 miljoen mense tans in "voedselonsekerheid" en daar is amper 700% inflasie. Brittanje, Nederland en die Skandinawiese lande het in 1980 die radikale ZANU-PF-bewind daar gevestig, wat regstreeks tot die huidige krisis gelei het. Suid-Afrika, daarenteen, wat dekades lank in die media verguis is, troon steeds in die subkontinent uit as die enigste land wat selfversorgend is sover dit voedsel betref. Intussen raak Zimbabwe 'n al hoe groter las op Suid-Afrika en op die Afrikanerbelastingbetaler wat vir die foute van die Weste en die ou Oos-Europa moet betaal. Ondersteun Dan Roodt en diƩ kanaal! Patreon: https://www.patreon.com/danroodt PayPal: https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr?cmd=_s-xclick&hosted_button_id=85LKY3FFCD5PG&source=url Om ons bankbesonderhede in ZAR, USD of EUR, te ontvang e-pos asb. na inlig[by]praag.org. Vir 'n debietorder, teken in by http://praag.co.za/?page_id=19181 Dankie!

393

107
praag
Subscribers
14.4K
Total Post
414
Total Views
864.5K
Avg. Views
6.1K
View Profile
This video was published on 2020-05-21 20:27:49 GMT by @praag on Youtube. praag has total 14.4K subscribers on Youtube and has a total of 414 video.This video has received 393 Likes which are higher than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 6.1K per video on Youtube.This video has received 107 comments which are higher than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag