×

praag's video: Kan Afrikaners druk toepas op die DANC

@Kan Afrikaners druk toepas op die DANC?
Dan Roodt en Gustav Venter meen die Afrikaanssprekende lede van die DANC-regering is 'n goeie geleentheid om te begin eise stel vir die behoud van Afrikaanse skole en die twee Afrikaanse universiteite wat in die vroeƫ 2000's belowe is. Dra hier by tot klanktoerusting vir Gustav: Praag2, Capitec, takkode 470010, rekeningnommer 1358726750. Verw.: "klank + u naam". Om die boek 'Aweregs' te koop, deponeer R350 in dieselfde rekening met u naam as verwysing en stuur 'n epos na inlig@praag.org met u naam en straatadres.

51

7
praag
Subscribers
13.4K
Total Post
352
Total Views
840.9K
Avg. Views
6.8K
View Profile
This video was published on 2024-07-02 19:23:48 GMT by @praag on Youtube. praag has total 13.4K subscribers on Youtube and has a total of 352 video.This video has received 51 Likes which are lower than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 6.8K per video on Youtube.This video has received 7 comments which are lower than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag