×

praag's video: Le Pen se Franse revolusie: kan dit na EU uitbrei

@Le Pen se Franse revolusie: kan dit na EU uitbrei?
Dan Roodt ontleed die verkiesingsuitslae nĂ¡ Sondag se eerste ronde in Frankryk, asook die sukses van Marine Le Pen se Rassemblement National oftewel RN-party. Maar daar was ook onluste deur linkses en immigrante. Hy beskryf ook die opkoms van die RN en die revolusie wat daar besig is om in Frankryk plaas te vind. Net soos die 1789-revolusie word dit gelei deur skrywers en filosowe, asook gewone mense wat begin veg vir die behoud van hul land teenoor 'n ongekende immigrasiegolf vanuit Noord- en Wes-Afrika. Is daar vir die Afrikaner lesse uit hierdie tweede Franse revolusie te leer?

69

7
praag
Subscribers
13.8K
Total Post
379
Total Views
850K
Avg. Views
6.4K
View Profile
This video was published on 2024-07-01 23:44:59 GMT by @praag on Youtube. praag has total 13.8K subscribers on Youtube and has a total of 379 video.This video has received 69 Likes which are lower than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 6.4K per video on Youtube.This video has received 7 comments which are lower than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag