×

praag's video: Dan Roodt gesels met Jaco Kirsten oor sy roman Nadraai

@Dan Roodt gesels met Jaco Kirsten oor sy roman 'Nadraai'
L.W. Ons vra om verskoning dat ons die videolêer van dié onderhoud weens 'n tegniese probleem verloor het, maar die klank is heel goed en ons bied die onderhoud dus met 'n statiese vooblad aan. Jaco Kirsten se tweede roman verwissel vernuftig tussen tonele in Kaapstad en 'n intense veldslag in Angola waarby die middeljarige held in sy jeugjare as dienspligtige betrokke was. Lees die uittreksel op Amazon.com hier en/of koop die boek as 'n Kindle-boek by dieselfde skakel: https://www.amazon.com/Nadraai-Afrikaans-Jaco-Kirsten-ebook/dp/B07YN32SK9/?&_encoding=UTF8&tag=praag-20&linkCode=ur2&linkId=5784583ba8b2026ff7e80f7079cad41e&camp=1789&creative=9325

24

1
praag
Subscribers
13.4K
Total Post
352
Total Views
840.9K
Avg. Views
6.8K
View Profile
This video was published on 2023-10-27 19:30:21 GMT by @praag on Youtube. praag has total 13.4K subscribers on Youtube and has a total of 352 video.This video has received 24 Likes which are lower than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 6.8K per video on Youtube.This video has received 1 comments which are lower than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag