×

praag's video: Literatuurkafee: Elke volk benodig n letterkunde

@Literatuurkafee: Elke volk benodig 'n letterkunde
Dan Roodt en Gustav Venter gesels padlangs oor waarom ellke volk 'n letterkunde benodig. "Boeke is lang briewe wat vriende aan mekaar skryf," soos Peter Sloterdijk gesê het. Anders as vele Europese tale waar die taal van die elite op die volk afgedwing is, is Afrikaans 'n volkstaal wat literêre taal geword het. Dra hier by tot klanktoerusting vir Gustav: Praag2, Capitec, takkode 470010, rekeningnommer 1358726750. Verw.: "klank + u naam". Om Dan Roodt se boek 'Aweregs' te koop, deponeer R350 in dieselfde rekening met u naam as verwysing en stuur 'n epos na inlig@praag.org met u naam en straatadres.

49

4
praag
Subscribers
14.4K
Total Post
414
Total Views
864.5K
Avg. Views
6.1K
View Profile
This video was published on 2024-07-24 20:24:01 GMT by @praag on Youtube. praag has total 14.4K subscribers on Youtube and has a total of 414 video.This video has received 49 Likes which are lower than the average likes that praag gets . @praag receives an average views of 6.1K per video on Youtube.This video has received 4 comments which are lower than the average comments that praag gets . Overall the views for this video was lower than the average for the profile.

Other post by @praag